Harry Potter En Die Towenaar Se Steen : Harry Potter 1 (2024 ed)

Harry Potter En Die Towenaar Se Steen : Harry Potter 1 (2024 ed)

  • ただいまウェブストアではご注文を受け付けておりません。 ⇒古書を探す
  • 製本 Paperback:紙装版/ペーパーバック版/ページ数 224 p.
  • 言語 AFR
  • 商品コード 9780798184380

Full Description

Harry Potter se lewe verander op die dag wat 'n posuil 'n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: 'n brief wat Harry nooi na 'n ongelooflike plek wat hy - en almal wat oor hom lees - nooit sal vergeet nie. Dit is juis op Harry se elfde verjaardag wat hy die verstommende nuus kry: Hy is 'n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. 'n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin!

最近チェックした商品