Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History : 'n Eerbetoon aan Kerkhistorikus dr. R.M. (Dolf) Britz by die geleentheid van sy 70ste verjaarsdag / a Tribute to Church Historian at large Dr. R.M. (Dolf)

個数:

Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History : 'n Eerbetoon aan Kerkhistorikus dr. R.M. (Dolf) Britz by die geleentheid van sy 70ste verjaarsdag / a Tribute to Church Historian at large Dr. R.M. (Dolf)

  • オンデマンド(OD/POD)版です。キャンセルは承れません。
  • 【入荷遅延について】
    世界情勢の影響により、海外からお取り寄せとなる洋書・洋古書の入荷が、表示している標準的な納期よりも遅延する場合がございます。
    おそれいりますが、あらかじめご了承くださいますようお願い申し上げます。
  • ◆画像の表紙や帯等は実物とは異なる場合があります。
  • ◆ウェブストアでの洋書販売価格は、弊社店舗等での販売価格とは異なります。
    また、洋書販売価格は、ご注文確定時点での日本円価格となります。
    ご注文確定後に、同じ洋書の販売価格が変動しても、それは反映されません。
  • 製本 Paperback:紙装版/ペーパーバック版/ページ数 334 p.
  • 言語 AFR
  • 商品コード 9781998951284

Full Description

In hierdie bundel gee vriende, kollegas en studente erkenning aan prof. Dolf Britz - by die geleentheid van sy 70ste verjaardag - vir sy jare lange arbeid op die terrein van kerkgeskiedenis en kerkreg. Prof. Britz se arbeid is nie slegs akademies van aard nie, maar kan beskryf word as vriendediens - aan die terrein van hoër onderwys en aan die Kerk in Afrika.

Die bundel weerspieël iets van die breë belangstelling wat prof. Britz se arbeid kenmerk - van die geskiedenis van die Reformasie tot die geskiedenis van die VOC, van die kerkreg tot die kerkgeskiedskrywing, van die Nadere Reformasie tot die rassevraagstuk in Suid-Afrika. Die outeurs reis daarin saam met prof. Britz op die grondpaaie van die geskiedenis - onontdekte paaie, met soveel beloning.

最近チェックした商品