Twyfelaars wat Glo : 'n Nederlands-Afrikaanse Tweegesprek

個数:

Twyfelaars wat Glo : 'n Nederlands-Afrikaanse Tweegesprek

  • オンデマンド(OD/POD)版です。キャンセルは承れません。
  • 【入荷遅延について】
    世界情勢の影響により、海外からお取り寄せとなる洋書・洋古書の入荷が、表示している標準的な納期よりも遅延する場合がございます。
    おそれいりますが、あらかじめご了承くださいますようお願い申し上げます。
  • ◆画像の表紙や帯等は実物とは異なる場合があります。
  • ◆ウェブストアでの洋書販売価格は、弊社店舗等での販売価格とは異なります。
    また、洋書販売価格は、ご注文確定時点での日本円価格となります。
    ご注文確定後に、同じ洋書の販売価格が変動しても、それは反映されません。
  • 製本 Paperback:紙装版/ペーパーバック版/ページ数 226 p.
  • 言語 AFR
  • 商品コード 9781928480020

Full Description

Hans Ester en Chris van der Merwe het albei ? lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid-Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde.

Aktuele temas kom aan bod, soos "Tussen wanhoop en hoop", "Om Isak te offer" en "Bybel, diskussie, lees en herlees". Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.

最近チェックした商品