Lig wankelend : Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter ('n Roman)

個数:
  • ポイントキャンペーン

Lig wankelend : Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter ('n Roman)

  • ウェブストア価格 ¥4,132(本体¥3,757)
  • Conference RAP(2016/10発売)
  • 外貨定価 US$ 20.00
  • 【ウェブストア限定】洋書・洋古書ポイント5倍対象商品(~2/28)
  • ポイント 185pt
  • オンデマンド(OD/POD)版です。キャンセルは承れません。
  • 【入荷遅延について】
    世界情勢の影響により、海外からお取り寄せとなる洋書・洋古書の入荷が、表示している標準的な納期よりも遅延する場合がございます。
    おそれいりますが、あらかじめご了承くださいますようお願い申し上げます。
  • ◆画像の表紙や帯等は実物とは異なる場合があります。
  • ◆ウェブストアでの洋書販売価格は、弊社店舗等での販売価格とは異なります。
    また、洋書販売価格は、ご注文確定時点での日本円価格となります。
    ご注文確定後に、同じ洋書の販売価格が変動しても、それは反映されません。
  • 製本 Paperback:紙装版/ペーパーバック版/ページ数 218 p.
  • 言語 AFR
  • 商品コード 9781928314172

Full Description

Op 24 November 1949 kom Utte Reuter alleen in Kaapstad-hawe aan; saam met haar dra sy twee pakkies briewe en 'n digbundel van Rilke. Sy is hier om te trou met Christiaan Hofmeyr, die broer van haar penvriendin, wat 'n uitkoms bied van die verskrikking en nadraai van die Tweede Wereldoorlog. Maar gou verlang Utte huis toe, na 'n wereld wat vir altyd vir haar vernietig is. In Suid-Afrika voel sy ontuis, in Europa is sy onthuis. Utte se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier, in 'n gestroopte ruimte, verlaat van al die mense om haar, sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe, dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe. En aan Felix wat altyd maar agter 'n venster vir haar staan en wag...

最近チェックした商品