Shudu Finds Her Magic (Afrikaans)

Shudu Finds Her Magic (Afrikaans)

  • ただいまウェブストアではご注文を受け付けておりません。 ⇒古書を探す
  • 製本 Paperback:紙装版/ペーパーバック版/ページ数 32 p.
  • 言語 AFR
  • 商品コード 9781431431403

Full Description

In hierdie dapper en pragtige verhaal vertel Mejuffrou Suid-Afrika, Shudufhadzo Musida, die storie van waar sy vandaan kom; as 'n singende, dansende babbelkous in 'n klein dorpie met die naam Ha-Vhangani, omring met liefde, veral dié van haar ma en Gogo Gugu. Maar dinge loop skeef vir Shudu wanneer sy na 'n nuwe plek trek en deur haar klasmaats geboelie word.

Lees hoe Shudu haar hartseer en uitdagings te bowe kom, en 'n jong meisie en volwassene word wat geleer het om haarself lief te hê!Maar dinge loop skeef vir Shudu wanneer sy na 'n nuwe plek trek en deur haar klasmaats geboelie word. Lees hoe Shudu haar hartseer en uitdagings te bowe kom, en 'n jong meisie en volwassene word wat geleer het om haarself lief te hê!

最近チェックした商品