Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 9 (Caps Natural Sciences) -- Paperback / softback (Afrikaans Language Edition)

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 9 (Caps Natural Sciences) -- Paperback / softback (Afrikaans Language Edition)

  • ただいまウェブストアではご注文を受け付けておりません。 ⇒古書を探す
  • 製本 Paperback:紙装版/ペーパーバック版
  • 言語 AFR
  • 商品コード 9781107653047

Full Description


Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.

最近チェックした商品