Eindstryd - Geheime Gesprekke En Die Einde Van Apartheid

個数:
  • ポイントキャンペーン

Eindstryd - Geheime Gesprekke En Die Einde Van Apartheid

  • オンデマンド(OD/POD)版です。キャンセルは承れません。
  • 【入荷遅延について】
    世界情勢の影響により、海外からお取り寄せとなる洋書・洋古書の入荷が、表示している標準的な納期よりも遅延する場合がございます。
    おそれいりますが、あらかじめご了承くださいますようお願い申し上げます。
  • ◆画像の表紙や帯等は実物とは異なる場合があります。
  • ◆ウェブストアでの洋書販売価格は、弊社店舗等での販売価格とは異なります。
    また、洋書販売価格は、ご注文確定時点での日本円価格となります。
    ご注文確定後に、同じ洋書の販売価格が変動しても、それは反映されません。
  • 製本 Paperback:紙装版/ペーパーバック版/ページ数 304 p.
  • 言語 AFR
  • 商品コード 9780624054269
  • DDC分類 968.064

Full Description

Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Die hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandelinge tussen die destydse regering en die ANC - en die uiteindelike oorgang in Suid-Afrika. Met fassinerende inligting oor onder meer geheime tronkgesprekke met Nelson Mandela, wat in PW Botha se situasiekamer aangegaan het, en hoe die Intelligensiediens die land van grootskaalse geweld probeer "red" het deur in te gryp in die skaakspel tussen die partye. Die boek met sy talle anekdotes en persoonlike aanslag bied 'n vars, soms onthutsende blik op bekende Suid-Afrikaanse leiersfigure. Die skrywer kyk ook na die redes vir die geheimhouding en maak 'n sterk argument uit vir die soort nie-amptelike byeenkomste waar leiers nie hul onverbiddelike openbare standpunte hoef te handhaaf nie. Die boek sluit af met 'n uitgesproke en soms skokkende analise van die stand van die Suid-Afrikaanse staat vandag. Een van die boeke van die jaar vir 2012. Die verhaal is nog nooit so vertel nie.
'n Onthullende boek van groot belang, en lekker om te lees.

最近チェックした商品